top of page
Untitled

Pot Salf is 'n Potjie Medisinale Salf

Vir Allerhande Pyne
Skete en Kwale

Home: Pot Salf

Pot Salf kan gebruik word vir die Doeltreffende Behandeling van:


Inflammasie en Chroniese Pyn
Gewrigspyn
Pyne & Krampe
Seer Spiere en Gewrigte
Sere
Kneusplekke & Merke
Velafwykings & Velontsteking
Jig (Gout)
Artritis
Psoriase
Veelvoudigesklerose
Absesse
Beengesondheid en Rustelose Bene
Gordelroos & Waterpokkies
Winters Hande & Ekseem
Haargroei en Versterking
Spinale Gesondheid
Spierspasmas & Spierdegenerasie
Neurale Gesondheid
Senuweestelselgesondheid en Senuweeprobleme
Velgesondheid & Velkanker
Bloeiende-en Pynlike Tandvleis
Mondsere & Koorsblare
Algemene Immuniteitsversterker
Teen Verkoue en Griep
Bloedsirkulasie & Swak Sirkulasie
Depressie
Stres en Angs
Slapeloosheid
Reproduktiewe Gesondheid
Intimiteit en Libido Opkikker
Spysverteringsgesondheid
Swak Eetlus en Gewigsbestuur
Brandende & Diabetiese Voete
Kneusplekke
Brandwonde
Tennis Elmboog
Vel irritasies & Jeuk
Muskiet/Insek/Spinnekopbyte
Ouderdom/Hormonale Kolle
Donker Pigmentasie
Droë Vel
Swam Infeksies
Voorkoming van Bedsere
Ringwurm & Rondewurms
Rekmerke
Spatare
Sellulitis
Gebarste Hakke
Ingegroeide Toonnaels
Atleetvoet
Eelte en Liddorings





Home: Pot Salf Gebruike

Pot Salf se Salf Pot Groottes & Pryse

Pot Salf Pryslys:
30ml Potjies 
1x30ml...............................................R100
2x30ml (60ml)....................................R160
3x30ml (90ml)....................................R200
6x30ml (180ml)..................................R300
8x30ml (240ml)..................................R400
10x30ml (300ml)................................R460
12x30ml (360ml)................................R500
30x30ml (900ml).............................R1 060

200ml Potjies en Groter
1x200ml.............................................R260
2x200ml (400ml)................................R460
1x500ml.............................................R560
1 Liter.................................................R760


Geen Ekstra Koeriër bybetalings is nodig nie, prys sluit alreeds deur tot deur aflewering in samewerking met 
The Courier Guy in.


Aflewering:
Gauteng, Kwazulu Natal,
Vrystaat en Mpumalanga:
1 tot 3 Dae

Kaap Provinsie: 3 tot 5 Dae

Ons aanlyn bestellings- en afleweringsdiens laat u toe om die lang rye van apteke oor te slaan en u Pot Salf reg by u deur afgelewer, te ontvang.  Ons neem die moeite weg en kan u help om meer te spaar met ons seisoenale promosies.

Stuur 'n persoonlike boodskap met die woorde "Bestelling" na 063 974 2212
Vir Vinnige Bystand.

Wanneer u bestelling geneem word, sal relevante bankbesonderhede aangestuur word met 'n verwysingskode wat as verwysing tydens betaling dien.

Bewys van betaling verseker u bestelling en volgnommer word aangestuur, waarna die betrokke pakket na die bestemming van keuse gevolg word.

Home: Pot Salf Pryse

Hoe kan Pot Salf gebruik word?

Pot Salf word meestal plaaslik (liggaamlik) gebruik vir verskeie pyne en kwale en ook net vir algemene gesondheid en welstand.

Pot Salf word gebruik soos wat enige ander lyfroom of salf gebruik sal word.


Smeer aan area wat behandeling verlang.


Daar is nie regtig 'n bepaalde hoeveelheid wat gebruik moet word nie, gebruik soos nodig.

Home: Gebruiksaanwysings

Pot Salf is:


'n Natuurlike Sonskerm SPF15 
'n Natuurlike Antibiotika 
Anti-Inflammatories 
Anti-Bakteriëel
Anti-Allergeen
Teen-Veroudering
Nie-Giftig
Waterdig

Baba- en Kinder vriendelik
Diabetes & Hipertensie vriendelik
Diere vriendelik 


Pot Salf word nie kommersieël vervaardig nie.  Dit word met liefde en sorg gemaak.

Home: Wat is Pot Salf?

Waaruit bestaan Pot Salf?

Pot Salf bestaan uit hoogs gekonsentreerde 
VitamienE olie.

Pot Salf is'n natuurlike antioksidant, dit beveg inflammasie, is ryk aan proteïene, vitamiene en minerale, dit bevat antibiotika en het 'n genesende effek.

Dit het strelende, anti-inflammatoriese,  antiseptiese,helende eienskappe en help die vel om 'n sagte en elastiese struktuur te hê.

Dit is ryk aan antioksidante en dit voed ons vel, dit verhoog die elastisiteit daarvan en vul die kosbare lipiede van die vel aan.

Terselfdertyd kan Pot Salf gebruik word in die genesing van wonde en merke/littekens van wonde en help baie om velsiektes en inflammasie te beveg.


Pot Salf Bevat:
Geen Petroleum/Vaseline nie
Geen Waterige room nie
Dit bevat Natuurlike byewas 

Geen chemikalieë nie
Geen addisionele kleursel nie
Geen addisionele geurmiddels nie
Geen bleikmiddel nie
Slegs 100% natuurlike middels

Home: Waaruit bestaan Pot Salf?
Untitled

Hoekom Byewas in Pot Salf?

Byewas bevoordeel ons vel, want dit is 'n natuurlike bevogtiger gevul met beskermende was-esters (Omega-3) wat vog in die vel in trek—
en dit daar hou.
Hierdie geel was wat bye gebruik om hul heuning te stoor, is propvol vitamienA om die vrye radikale te beveg wat voortydige tekens van veroudering veroorsaak.
Byewas bied ook sagte afskilfering om ons vel sag en glad te hou.
Soos heuning, het byewas kragtige antibakteriese en anti-inflammatoriese eienskappe, wat dit 'n gewilde bestandeel maak in produkte wat gemik is op veral  droë vel toestande.

Home: Hoekom Byewas in Pot Salf?
Untitled

Ons Kwaliteitsbelofte

Alle Pot Salf produkte word gemaak met bestanddele soos 100% natuurlike en suiwer byewas en verskeie plant materiaal wat tuis gekweek, geoes, verwerk en selektief met die hand gepluk word in ooreenstemming met aanvaarde prosedures en uitstekende standaarde volgens seisoenale beskikbaarheid deur kundige, betroubare, etiese en volhoubare werkers om te verseker dat slegs die beste gehalte en unieke medisinale voordele behoue bly.
Dit is 'n 48 tot 96 uur proses om dit te maak.
Dit is ons doelwit vir elke gewaardeerde klant om dit te geniet om ons produkte net soveel te gebruik as wat ons daarvan hou om dit te maak en om die volle voordele van 'n meer natuurlike leefstyl te pluk.

Pot Salf is 100% SUIWER EN NATUURLIK en is egte en ware verteenwoordigers van die plantmateriaal waaruit dit afkomstig is.  
Ons neem groot sorg om die integriteit van elke bestandeel te bewaar sodat dit die natuurlike eienskappe en genesende gawes van die natuur behou.

Home: Ons Kwaliteitsbelofte
bottom of page